Loading...

Northern Cape Nature Academy
Witwater Kayak/Roei Opleiding

Witwater Roei

ONS ROEI OP DIE MAGTIGE ORANJE RIVIER IN DIE BEELDSKONE NOORD-KAAP

Oor ‘n tydperk van twee dae vat ons studente uit op die Oranje Rivier vir hulle roei opleiding.  Dit is ‘n kort, inleidende kursus wat daarop fokus om gaste op die rivier uit te neem as ‘n aktiwiteit.  Dit dek ook alle veiligheidsmaatreëls wat in plek moet wees, die korrekte gebruik van alle toerusting en hoe om dit onvergeetlik vir ‘n kliënt te maak.

Hierdie kursus word aangebied deur Duggy’s Orange River Rafting, op die plaas Witfontein Game Lodge.