Loading...

Noord-Kaap Natuur Akademie
Natuurfotografie

Natuurfotograaf

Natuur Fotografie Opleiding - Noord-Kaap Natuur Akademie

Natuurfotografie – Noord-Kaap Natuur Akademie

Die fotografie kursus, ontwikkel en aangebied deur Hanna Jacobs Photography.

‘n Basiese fotografie kursus word hier aangebied. Studente sal leer om funksies van hul kamera te bemeester, asook gevordere vaardighede aan te leer wat jou in staat stel om jou fotografie te verbeter.

Die doel van die kursus is om elke student toe te rus met tegniese kennis, nuwe vaardighede en inspirasie.